Posted on
22 February 2010
. . . of is dit?
G'n mens sprak 'n sprook nie!!!!!!!! Wat het van almal geword? Is julle te besig om te VLV of wat? Lees te lekker aan julle nuwe Huis & Haard?
Laat ons 'n bietjie hoor waarmee julle so besig is!
Groetnis,
Natania
Posted on
12 January 2010
In DIE BURGER van 14/12/09 was daar ‘n dame, Sue de Kock, wat op soek was na die boek, WAT VIR AANDETE? 'N RESEP VIR ELKE DAG VIR AANDETE, uitgegee deur Huis & Haard, VLVKP. Skakel haar by 082 878 7676, indien jy haar behulpsaam kan wees. 