Posted on 17 September 2009

Erika Lubbe en Louwna Hoving het die Maandag na ons feeskongres ‘n uurlange onderhoud met Radio Weskus te Vredenburg gehad waar hulle ‘n oorsig oor die hele kongres te Malmesbury kon gee.  Die onderhoud is gevoer met Glenda van Wyk en sy is bygestaan deur die tegnikus, Ruben.  Die luisteraars in die ontvangsgebied was baie beïndruk en die kongresgangers het in gedagtes ‘n herhaling van die kongres beleef.

 

Dit is ‘n wonderlik geleentheid wat Sirkel Weskus het om vir een jaar lank elke Maandag met luisteraars te gesels oor VLV-sake.

 

Louwna & Erika

 

 

Louwna, Glenda & Erika, met Ruben voor.

Comments are closed