Posted on 18 October 2009

Takke wat bydraes stuur vir die WW neem kennis asseblief!

 

Alle foto’s wat aan die webmeester gestuur word vir plasing op die ww, moet deur die betrokke tak gedruk en DIREK aan die argivaris, Louwna Hoving, gestuur word.

 

Die webmeester is nie verantwoordelik vir die druk en versending van die foto’s na die argief nie.

 

Elke foto moet vergesel wees van die name van persone wat op die foto verskyn. Skryf of tik dit op ‘n plakker, wat agter op die foto geplak word. Moet asseblief nie DIREK op die foto skryf nie.

 

Foto’s moet gestuur word aan:

 

Louwna Hoving

Posbus 397

Porterville

6810

Comments are closed