Sirkel Tygerberg
Tema: Prinsesse, Polvye en Petit fours
Spreker: Michelle van Breda van die SARIE oor die tema: Reik na die sterre.
Seremoniemeester: Martelise Brink van RSG
Gaskunstenaar: Daniele Pascal
Ander eregaste: mev. Margie Visagie [VLVK-erepresident], Marieta van Eyssen [die vorige sirkelpresident], VLVK-sekretaris, Hazel Hamman, Marianne Brink [voormalige redakteur van H&H] en Dale Niehaus van die SARIE
Heildronk op VLVK: mev. Margie Visagie
Borge: Hoofborg: Die SARIE met 'n "goody bag" vir elk van die 405 vroue teenwoordig plus die Oktober-uitgawe van die SARIE, Woolworths, Dis-Chem, Heinz [souse], skoonheidshuise en tee
Getal: 405. 40 gasvroue met 10 gaste per tafel.
Elkeen kon 'n tema uitbeeld oor die afgelope 80 jaar. Sommige het selfs aangetrek om by die tema te pas. Ander weer het met pragtige hoede gespog. Temas soos: My Fair Lady, Breakfast at Tiffanys, The Royal Ascot, Moulin Rouge, Cabaret, Miekie Muis, Celebration, Van toentertyd tot nou [die wenner]
Vele gelukkige trekkings en pragtige blommerangskikkings. Daar is heerlik gekuier, geklets en geëet. Beslis 'n baie suksesvolle en flambojante teeparty wat lank onthou sal word.
Miekie Muis Tafel van Belville-Wes Tak

Mickey Mouse Cake!

Belville-Wes se tafel Opt Art

Polvye van Kraaifontein Tak

Kraaifontein se Petit Fours-Tafel

Etikette op my Tas deur Panorama Tak

Royal Ascot

Celebration Welgemoed Tak

Moulin Rouge Koek by Durbanville se tafel

Michele van Breda, redakteur van Sarie, wat as gasspreker opgetree het by Sirkel Tygerberg se teeparty in Laerskool Kenridge se saal

Bottelary-Koelenhof klink 'n glasie op VLVK se 80 jaar

Marie Louw (sirkelpresident van Tygerberg) bedank Daniele Pascal na haar sprankelende sang

Marie Louw saam met van die gasvroue by die geleentheid

Die wentafel deur Stellenberg Tak, Toentertyd tot Nou

Black & White with a touch of Red

Durbanville Tak se Moulin Rouge-Tafel

De la Hay Tak se besonderse verjaarsdagkoek met die VLVK presidentes

Swierige feesvieringe

Martelise Brink van RSG-faam, seremoniemeester, en Michelle van Breda in ligte luim

Marie Louw en VLVK-Erepresident, Margie Visagie, drink 'n heildronk op VLVK se 80ste bestaansjaar

Daniele Pascal

Marie & Daniele

Martelise Brink word bedank

Marianne Brink en Hazel Hamman

Welgemoed Tak se tafel met die tema Krugerrand 1961
