Posted on 20 October 2009

Vryburg en Mimosa en die afgelope naweek die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland se 80e bestaansjaar feestelik gevier.

 

Die saal was ‘n feëland van liggies en blomme. Die hoofspreker was Marie Klopper wat dames aangemoedig het om hul vrouwees op alle terreine uit te leef. Anette Pretorius van Efekto het wenke vir tuinvoeding verskaf en Dea Linde en Celeste Maggs van die Food and Beverage Institute in Johannesburg het toorkunsies met sjokolade demonstreer.

 

Anica en Christelle Wessels het gaste tuis laat voel met hul sang.

 

 1e Madeli Terblanche

 

 2e René Coetzer

 

 3e Trudy Esterhuizen

 

 Wenners van die moosie tafels: Madeli Terblanche (Mimosa VLV), René Coetzer (Vryburg VLV) en Trudy Esterhuizen (Avroy Shlain)

 

 Marie Klopper

Comments are closed