Posted on 28 October 2009

Hiermee 'n paar foto's van Kimberley-Wes se feesoggend. Die gesellige samesyn met ons lede en die lede van Kimberley tak was 'n baie spesiale geleentheid.
 

 Feestafel gedek deur Annalie Cronselaar

 

 

 

 Tannie Drieka Heiberg, Kimberley tak lid


 

 Lede Marlene Bruwer,  Marie Dreyer en  Hannie Boshoff

 

 Lena vd Watt, oudste lid vd tak;   Pauline v Zyl;  Miemie Steenkamp

 

 

 3 laerskool dogters op blokfluite,  Kimberley tak se item

 

 Ons weergawe en wenner van "mev 1929". Vicky Pretorius

Comments are closed