Posted on
28 April 2010
Dr Vanessa Blom het Vryburg VLV toegespreek oor die rol van musiek in opvoedkunde. Musiek speel 'n belangrike rol in die bewaring van ons kultuurerfenis, maar ook in die uitlewing van godsdiens en patriotisme.
Vanessa het saam met Ernst van Rensburg 'n uitvoering van Brahms en Schubert se musiek gelewer.
