Posted on 04 May 2010

Mev. Anna Pretorius, lid van die tak, kom demonstreer haar stokperdjie, wat sy oor die jare vervolmaak het. Sy gebruik nou al tot Kunsmarkte om haar kaartjies uit te stal en ten toon te stel en gebruik dit ook as 'n platvorm om die kaartjies van die hand te sit.

 

Comments are closed