Posted on 08 July 2010

18 Dames van Orania het Dinsdag 6 Julie 2010 ‘n Teesakkievou kursus bygewoon.  Die kursus het van 09:00 – 15:00 geduur en die dames het dit baie geniet om die nuwe handvlyt te leer. 

 

Soos net die Orania dames kan, was die eetgoed met teetyd en middagete uit die boonste rakke.  Natuurlik is daar lekker gekuier tussen die vouery deur.  Dit was voorwaar ‘n dag om te onthou!!  

 

 

 

 

 

 

 

Elise Snyman (Voorsitter Orania-tak) en Magda Opperman

Comments are closed