Posted on
13 September 2010

Woensdag 8 Sept. het die VLV Piet Plessis 'n modeparade, ten bate van Stella se ouetehuis, gehou. Hier is twee van die modelle wat vir die geleentheid geloop het. Links is Reinette Harvey en regs Leonie Niemand.

Twee van die VLV lede wat al die mense by die deure vewelkom het. Mev. Elda Brown en Helena Herbst. Daar was ook baie pryse by die geleentheid uitgedeel en 'n kers opgesteek ter ere van ons senior burgers!

Die Piet Plessis skool het 'n sing en drama item kom lewer.