Posted on 30 November 2010

GOODWOOD se trofeewenners vir 2010:

Agter v.l.n.r Connie Marais, Lettie Hoffmann, Wenda Preuss, Gina Hutton, Leonie Theron, Martie Beneke.

Voor: Tina Muller en Rose Heyne.

 

 

GOODWOOD se bestuur vir 2011:

Agter v.l.n.r: Bes van Zyl (tesourier), Karin Marais, Rina Erasmus, Verona Burger, Wenda Preuss (voorsitter), Alet Colyn (vise-voorsitter) en Alta Visagie.

Voor: Joan le Roux, Charlotte Huysamer, Tina Muller en Connie Marais (sekr.)

 

 

Comments are closed