Posted on 07 July 2011

Portefeulje: Kunste & Handvlyt
Beriggewer: Frieda Lagrange

 

Ons leef in ‘n eeu van vooruitgang waarbinne voortdurende veranderinge plaasvind.

 

Met vanoggend se spanwerk tydens Brackenfell tak se vergadering fokus ons op meer as die alledaagse:
- ignoreer alle reëls
- dink en doen anders
- vermeng kleure……. Die wagwoord is EENVOUD!

 

Die wisseling van seisoene het elkeen sy eie bekoring met uitdagings……
LEGIO………

 

Dis nie nodig om elke keer ‘n onsterflike kunswerk te skep nie……….NEE….
Laat die verbeelding losloop….sonder blomme was ‘n verwelkomende atmosfeer verkry met:-  vrugte en loof!!

 

Onthaal is ‘n baie ou en grasieuse kuns wat formeel, of informeel, beoefen word. Vanoggend se ligter aanslag dra die boodskap van *OMGEE en *ELKEEN is SPESIAAL.

 

Die natuur bied oneindig baie plantmateriaal met buitengewone:
-vorms, lyne, kleure en teksture wat die skeppingsdrang stimuleer, waar wegbeweeg was na iets nuut en vars.

 

Kyk met nuwe oë na wat die natuur ruimskoots bied.

 

 

Comments are closed