Projek: Breiblokke vir KANSABeriggewer: Estelle Du Plessis Langebaan se lede het baie fluks gebrei aan die blokke vir KANSA. 465 blokke is gebrei. 'n Groot dankie aan elkeen wat gehelp het om Langebaan se naam hoog te hou!