Posted on 27 August 2011

Anita Fourie, voorsitter van Diepkloof tak, het laat weet van die onberekenbare skade wat die tak gely het toe die Boerevereniging saal op 17 Augustus afgebrand het. Hulle weet nog nie of die oorsaak van die brand te wyte is aan brandstigting of 'n kortsluiting nie. Die tak het al hul besittings en kosbare geskiedenis verloor.

 

 

 

 

 

 

 

 

Al wat oor is van die tak se foto's, agendas, notules en geskiedenis.

Comments are closed