Posted on
01 September 2011
. . . oor die ditjies en datjies van jou dag en alles waarby jy betrokke is. Die Lente het aangebreek en al die veld is vrolik. Kom ons wees flink en vrolik op die toetsbord - na Kongres is dit mos darem nie meer 'n probleem nie, of hoe? 