Posted on
19 September 2011
Tydens VLV De La Haye se Opvoeding en Kultuur aand het die volgende dames kentekens ontvang. Die kentekens is oorhandig deur Caro Ekermans, Sirkelpresident van Tygerberg Sirkel.

LNR Elsabé Kleynhans – 20 Jaar, Caro Ekermans, Voorsitter René Nel, Rika Steenkamp – 10 Jaar.
Beriggewer: René Nel