Posted on
03 November 2011
Beriggewer: Alet Colyn
Sirkel Tygerberg het op 2 November besluit om al hulle sorge tuis te laat en heerlik te ontspan met 'n lekker braai by The Gables.
Die wondermooi natuurskoon en strelende agtergrondmusiek, het gemaak dat die alledaagse sleur soos mis voor die son verdwyn. Almal het elke oomblik terdeë geniet!

Lede van Panorama, Parow en De la Haye.

Die Braaiers.

Durbanville tak.

Sekerlik die 2 belangrikste dames by die funksie, mev. Margie Visagie ('n oud-sirkelpresident) en Caro Ekermans, (huidige sirkelpresident).