Posted on 19 November 2011

Beriggewer: Teresa Opperman
Datum: 15 November 2011


 

 

Voorsitter van Hofmeyr VLV, Susan Vermaak, word hier bygestaan deur 'n baie honger kleinseun, Derek Vermaak, terwyl sy die nagereg skep tydens die afsluitingsfunksie van Hofmeyr VLV.
By die geleentheid was gades en kinders ook welkom, en Susan se skoondogter, Collette Vermaak, is ook VLV lid, daarom kon Derek ook die geleentheid bywoon en vir Ouma kom help om die heerlike poeding te skep.

Comments are closed