Posted on 05 December 2011

Beriggewer: Elna Slabber
Datum: 5 Desember
 
Hopefield tak se hoogtepunt van die jaar was 'n welwillendheidstee, waarheen ons die bejaardes van die gemeenskap genooi het. Daar was heerlike eetgoed op pragtige gedekte tafels met musiek deur plaaslike talent.

 

 

 

 

Comments are closed