Posted on 02 January 2012

Die nuwe jaar lê voor ons uitgestrek met legio geleenthede en uitdagings wat op ons wag. Dink net hoeveel hoogtepunte hierdie jaar nog gaan inhou. Soveel goed om te leer, soveel dinge wat ons vir die eerste keer gaan beleef... soveel voornemens wat wag om uitgevoer te word. Laat ons hoor wat jou planne vir 2012 is.............

Comments

1/9/2012 9:48:17 AM #

Caro,
Dankie vir die inligting i.v.m die broodknippies.  Ons gaan verseker werk daarvan maak!! Mooi jaar vir jou.
Sunel van Rensburg

Sunel van Rensburg South Africa

1/13/2012 6:13:43 AM #

Hello daar
Kan iemand vir my help met 'n e-pos adres vir Irma Davel asseblief.
Ek het nou probeer :irmadavel@telkomsa.net
en
irmadavel@nokwe.co.za
Albei "failed"
Dankie
June Smit

June Smit South Africa

1/14/2012 1:52:20 AM #

Hallo almal.

Ek is redelik nuut by die VLV maar geniet dit ongelooflik.  Kan iemand my asseblief help met meer inliging ivm Deurstopwerk.  Ek wil dit vreeslik graag doen, maar kry nie eintlik inligting daaroor nie.  Het op die webblad gesien dat Linie Gouws van Ugie-tak haar mense meer daarvan vertel het en ook patrone gegee het. Het iemand asseblief vir my haar telefoon nommer? Sal dit baie waardeer.

WARM Kalahari-groete
Elmarie van Niekerk
054 3311220
0832904885

Elmarie van Niekerk South Africa

1/17/2012 1:19:34 AM #

Hello Elmarie
Hoop jy kry iemand om te reageer op jou versoek. Lyk my almal rus nog of dis te warm om te dink
Groete
June Smit

June Smit South Africa

1/27/2012 1:55:45 AM #

Ek sal ook wil meer weet oor deurstopwerk!!

Laat weet asb sodra jy inligting gekry het.

Groete uit
Malmesbury

Mia Louw South Africa

1/28/2012 8:34:55 AM #

Naand June

Ek is bly om te sien dat die webwerf so stadig weer lewe begin kry. Irma Davel se e-posadres is as volg: irmadavel@nokwi.co.za

Ek hoop jy kom reg!

Elmarie, ek is baie bly dat jy van die VLV hou. Ek kan jou en Mia ongelukkig nie met Deurstopwerk help nie. Jammer! Ek hoop iemand kom tot jul redding!

Groete
Erika Lubbe

Erika South Africa

1/29/2012 8:24:01 AM #

Hello Erika

Baie dankie vir die terugvoer met Mev Davel se adres.

Sterkte met al die VLV dinge in 2012

Groete

June

June Smit South Africa

1/29/2012 10:39:48 PM #

Is daar iemand van Victoria-Wes wat dalk kan help met onderstaande versoek/navraag? Dit het ingekom via ons WW, nadat ek die nuutste bydrae uit Vic-Wes gepos het.
Natania

Hi, ek is op soek na 'n kontak nr vir Dr Lochnner van Vic Wes. Dankie, Dr Tommy Ravenscroft, Arklow Ireland
E-mail: tomtomravenscroft@gmail.com

Natania South Africa

1/31/2012 9:58:56 PM #

Hallo Tommy
Ek stuur spoedig dr. lochner se besonderhede na jou e-pos adres.

Karoo-groete
Elize

Elize Perrin South Africa

Comments are closed