Posted on
29 October 2009
Briewemes
• Hierdie artikel kry dieselfde gravering as die koekspaan
• Aflewering is by Kongres 2010 (dieselfde as met die koekspaan - om posgeld te spaar)
• PRYS: R60 elk
• Voorraad sal eers aangekoop word, nadat bewys van betaling ontvang is.

Posted on
23 October 2009
vlvKook
Grootte: Lengte - 1m, Breedte - 70cm
Kleur: Beskikbaar in blou of swart
Prys: R100 + posgeld
Posgeld:
1 voorskoot = R15.00
10 voorskote = R36.00
10 voorskote + versekering = R56.00
- meer koste effektief om in groot maat te bestel!

