Posted on
23 March 2010
GEBAK & LEKKERS, PRESERVERING & PLAASPRODUKTE
6 -10 September 2010 in Klein Brakrivier of Diepkloof
• 4 van 15 plekke nog beskikbaar
Huidige kursus se finale en hereksamen in Klein Brakrivier of Diepkloof:
13 & 14 Sept. – Hekel en Brei: Teorie en prakties
15, 16, 17 Sept. – Borduuropleiding
Belangstellendes se name moet Hoofkantoor bereik voor einde Mei 2010.
Kontak Arina Honiball (044-6977060) vir verdere navrae.
Posted on
12 March 2010
Jossie Ackermann Lening: Madelize Kotzé
JE Conradie Lening: Marieta Mostert
VLVK Landbou Lening: D. W. Viljoen
Wynnie Schumann Gedenklening: Anika Cooke
Glen Uys Lening: Etienne Nel, Daleen Mostert
Posted on
03 March 2010
Handleiding vir Borduurwerk (Rooiboek)
Prys: R200 + R10 posgeld
Nuwe Handleiding vir Beoordelaars en Tentoonstellers is nou beskikbaar!
Prys: R100 + R10 posgeld
BORDUUR SO van Hetsie van Wyk:
Saamtrekwerk: R100 + R10 posgeld
Swartwerk: R50 + R10 posgeld
Rafelwerk: R55 + R10 posgeld
Bestel vanaf:
Die Sekretaris, Posbus 273, Stellenbosch 7599
Posted on
03 March 2010
Kinderkunskaartjies – R15 per pakkie (R5 afslag)
VLVK-Sleutelhouers – R11 elk
Lisensiehouers – R20
VLVK-geskiedenis: 1929 tot 1979 – R3 (beperkte voorraad)
VLVK-geskiedenis: 1979 tot 2004 – R3 (beperkte voorraad)