Posted on
01 October 2011
Die inskrywingsvorm vir VLVK Tienerkok 2012 is beskikbaar onder DOWNLOADS.
Posted on
14 September 2011
Elke tak/sirkel moet poog om ‘n H&H-saamroeper binne die raamwerk van die VLVK-bestuur as ‘n volwaardige lid, met duidelik riglyne soos die res van die portefeuljes, aan te stel. Die persoon is as ‘n VLVK-bemarker bekend en kan ook jaarliks verslag gee saam met die ander saamroepers. Dit is egter nie verpligtend nie.
Riglyne kan afgelaai word vanuit DOWNLOADS.
Posted on
31 August 2011
Het jy al 'n VLVK sleutelhouer? Nog nie? Of dalk het jy nog een nodig?
Wel, nou's die tyd om 'n sleutelhouer aan te skaf teen die absolute weggeeprys van net R10. Kontak vir Martie by die kantoor en bestel sommer 'n gros..........genoeg vir 'n bos.........sleutels!
Posted on
05 March 2011
Die volledige 2011 VLVK pryslys kan vanuit DOWNLOADS afgelaai word.
Posted on
04 February 2010
NUWE (bykomende) faksnommer vir VLVK kantoor:
086 666 5064
Fakse wat na hierdie nommer gestuur word, word op die rekenaar in die VLVK kantoor vertoon. So bespaar ons papier!
'Ou' telefaksnommer is steeds: 021 886 5064.