Posted on
27 October 2009
Hantam, Nieuwoudtville, Calvinia en Loeriesfontein van Sirkel Namakwaland het onderskeidelik deelgeneem aan die SARIE teetafelkompetisie.
Loer ‘n bietjie na Hantam tak se partytjietafel en koek. Elize van Niekerk het die tafel gedek en Sharon van der Merwe het die koek gebak.
Op die foto is Jonita van der Merwe links, Riana van Niekerk, Elize van Niekerk en Janine Brynard. Agter staan Adene Vlok.
