Posted on 30 October 2009

Piketberg het VLVK se 80ste gevier met 'n teaterproduksie getiteld Blindemol. Sophia Wessels en Yolande Rabe het die rolle vertolk in die skreeusnaakse komedie.

 

Op die foto verskyn Sophia Wessels, Lizelle du Toit (Tak Voorsitter), Yolande Rabe en Riana Richter

 

 

 

 

 

 

 

 

Comments are closed