Posted on 09 March 2010

Sirkel Middelland se afgevaardigdes sit vanoggend in die hartjie van die Kamdeboo, op 'n warm Aberdeen, gereed vir die 76ste Konferensie. Hierdie is sommer net twee foto's dat julle solank kan sien waar ons is. Ons wys julle later meer!

 

 

 

Comments are closed