Posted on 15 September 2010

By die Kongres te Kimberley het ons tak die trofee ontvang vir die tak met die grootste groei in ledetal die afgelope jaar!  Dit was 'n groot verrassing vir al die lede en by die Septembervergadering is behoorlik fees gevier.
 

Op die foto verskyn 'n groot aantal van die lede wat dié vergadering bygewoon het.

 

 

 

Die nuwe bestuurslede wat tydens die Septembervergadering verkies is:
 

Agter: Hetta Mans, Corrie Slabber, Dienie Rust, Estelle du Plessis (Voorsitter)
Middel: Hettie Hanekom, Hilary Nepgen, Johanna Prins, Dottie Visagie, Maretha Buckle
Voor: Hennah Greeff

  

Comments are closed