Posted on 12 October 2010

Strand VLV het deelgeneem aan die ACVV handwerk uitstalling vir seniors in die stadsaal. Die publiek was uitgenooi om die uitstallings te kom besigtig. Pragtige handwerk van die lede van VLV Strand tak is uitgestal.

 

Op die foto is: Susan Alberts wat in beheer van die uitstalling was en Annette Stander wat haar bygestaan het.

 

 

Comments are closed