Posted on 04 November 2010

Twee maande gelede het ons VLV taklede 'n mosaïekkursus op Burgersdorp bygewoon - en dit só geniet dat ons hierdie week 'n Piouterkursus by dieselfde persoon gaan bywoon het! 

 

Op die foto verskyn sommige van die kursusgangers met hul meesterstukke: Van links staan Ilse van Vuuren, Veronica van Vuuren, Antoinette van Pletzen, Hilda v/d Walt, Rieksie Venter, en Elmarie Meiring (wat die kursusse aanbied).

 

 

Comments are closed