Posted on 21 November 2010

Piketberg tak se nuwe bestuur vir 2011 is:

 

Agter LNR: Antionette Smit (Opvoeding en Kultuur) en Marthie du Toit (Openbare Sake)

 

Middel LNR: Stella van Niekerk (Gesondheid), Marlize Rossouw (Landbou en Tuinbou), Dete Hanekom (Kunste en Handvlyt), Esther Pretorius (Kunste en Handvlyt) en Frannie Botha (Leefstyl en Visevoorsitter )

 

Voor LNR: Nicoline Brown (Tesourier), Riana Richter (Voorsitter) en Dinette Lochner (Sekretaris)

 

 

 

Comments are closed