Posted on 23 November 2010

VLV Strand tak se wenner van die jaar se kompetisies is Patricia Loxton. Sy het in die meeste van die afdelings die hoogste punte behaal en so die beker vir die meeste punte ingepalm. Hannetjie du Plessis was die naaswenner. Rita Franzsen het die bekers oorhandig.

 

Op die foto is Patricia Loxton (wenner van die beker vir die algehele meeste punte in kompetisies gedurende 2010), Rita Franzsen wat die bekers oorhandig het en Hannatjie Du Plessis wat die naaswenner is.

 

 

Comments are closed