Posted on
16 February 2011
Datum: 15 Februarie 2011
Tema: Kuns en Handvlyt
Adilla Theunissen het lede van Vryburg inspireer om plantmateriaal uit hul tuine, wat aard in die streek, te gebruik om rangskikkings en tafelversierings te maak.
Sy het verskillende tegnieke demonstreer en daarna het lede groot pret gehad om hul eie rangskikking aan te pak.
Beriggewer: Nellie Viljoen
Carien-Mari Brink (sameroeper), Adilla Theunissen en haar kleinkind Cloe

Adilla aan die werk

Groep verantwoordelik vir die vergadering was Charlotte Bouwer, Hannatjie van Zyl, Carien Brink, Cecile Brink en Bertie van Vuuren
