Posted on 23 May 2011

Portefeulje: Leefstyl

 

Goodwood het op 17 Mei 2011 'n heerlike damesoggend gehad. Die span van die IDEES-tydskrif was daar, en Terena le Roux het oor die nuutste neigings op die "huis mooimaak-front" gesels. 

 

 

 

Dala Watts het die allermooiste tafel gedek. 

 

 

 

Op die foto is Marweya Smal (best.red.), Terena le Roux (red.), Wenda Preuss (voors.) en Dala Watts (skeppende red.)

Comments are closed