Posted on
26 July 2011
Die Beoordelaarsgilde van Sirkel Tygerberg het 'n baie interessante oggend aangebied. Terwyl verskeie konferensie artikels bespreek is, het 3 spanne van 3 elk, meegeding om 'n interessante "platter" te maak.

Die wenspan was Gina, Karen en Charlotte.

Petro, Feesia, Johanna Steyn (voorsitter van die gilde) en Wenda.

Elaine, Maretha en Elmarie.
Sue Bossenger van Teddy Bears Haven het gewys hoe sy die oulike beertjies maak en het ook vele lede geïnspireer om ook so te doen.

Johanna en Sue.