Posted on 19 September 2011

Portefeulje: Kunste & Handvlyt
Beriggewer: Elsabe Schlechter

 

Met Welgemoed tak se laaste vergadering op 13 September het al die dames flink gewerk om "items" te maak vir die Konferensie in 2012, wanneer Welgemoed die gasvrou-tak is.


Die vergadering is gewy aan wyle Ema Strydom. Ema het voor haar afsterwe alles in detail gereël vir die vergadering, tot die toebroodjietafel waar die dames heel oggend kon smul terwyl hulle gewerk het.

 

 

 

 

 

 

 

 

Comments are closed