Posted on 17 November 2011

Beriggewer: Liezel Brits
Datum: 15 November 2011
                                      

 

Tydens Parow-Oos tak se onlangse afsluiting is Jaarbekers en pryse aan lede oorhandig. Mev Luline Kellerman (stigterslid) het die oorhandiging waargeneem. Pragtige sang deur Mnr Darlow is deur almal geniet, en ‘n heerlike ete is bedien voordat vergadering verdaag het.

 

 

Bekerwenners LNR:

Voor: Mev L Kellerman

Mev Wilma Burger (3 bekers)
Mev Florrie Groenewald (3 bekers)
Mev Anna Marais (1 beker)
Mev Santjie Craffert (1 beker)
Mev Evelyn la Grange en Mev Annetjie Kersop (geldpryse)
Agter: Mev Elsie Raubenheimer (1 beker)

Mev Minnie Beukes (4 bekers)
Mev Rosa du Toit (1 beker)
Cherryl Brand (geldprys)

 

 

100% Bywoningsertifikate is ook oorhandig aan Mevv. Rhoda Smith, Wilma Hanekom, Ilse Alberts, Kobie Swanepoel (voorsitter), Baby Venter, Helmien van Eyssen en Ellen Heunis(afwesig).

 

Mev Luline Kellerman, stigterslid van Parow-Oos, het na 65 jaar bedank. Erelidmaatskap is aan haar oorhandig. Haar gesondheid is nie na wense om vergaderings by te woon nie. Ons verloor ‘n baie getroue en opregte VLV Vriendin.

 


Mev Wilma Hanekom (vise), Mev Luline Kellerman, Mev Kobie Swanepoel (voorsitter).

Comments are closed