Posted on 04 September 2009

vlnr: Anita Theron, Marie Meyer, Toergids en Antoinette Bouwer

 

Mnr Adriaan van Well van Holland het in 1932 "De Spar" gestig wat later herdoop is na "Spar".  Die Kersboom embleem - simboliseer immergroen vir volhoubare en voortreflike diens aan die gemeenskap.

Die Pakhuis word 24 uur, 7 dae per week beman.  Vars produkte word daagliks ontvang en verpak om voor 2nm by die winkels in die stad afgelewer te word.

Categories