Posted on
30 October 2009
Op die 21ste Oktober het Irma Davel gesorg vir 'n demonstrasie van Kersfeesversierings.
Me Almarie Meiring van Crazy Crafters in Burgersdorp, demonstreer Kersfees versierings. 22 Dames woon die demonstrasie by - 4 dames van Jamestown, 5 van Sterkstroom, 2 van Tarkastad en 11 van Molteno. Onder die dames was die volgende hoofbestuurslede teenwoordig: Me Irma Davel (sirkelpresident NOK), Me Hilda vd Walt (Sameroepster - leefstyl NOK tak), Me Petro vd Merwe (sameroepster Landbou NOK tak) en Me Ronel Herselman (sirkelpresident van Cradock).


.JPG)
Posted on
30 October 2009
Voor Marie Geyer (voorsitter, opvoeding en kultuur), Baby Cloete (tesourier), Irma Davel ( Kuns & Handvlyt)
Agter: Maggie Geyer(Landbou) Annatjie Geyer (Gesondheid), Annemarie Els (vise-voorsitter, Openbare sake) Marietjie v Jaarsveld (Leefstyl), Rosa Cloete (sekretaris)

Me Marietjie v Jaarsveld se vergadering - Leefstyl
Me Marie Price bied werkswinkel aan om konferensie artikels te bespreek.
