Posted on
07 February 2010
Dames van die Queenstown tak het 'n beginners rekenaarkursus bygewoon wat aangebied is deur Moshe Computer College. Almal het 'n stappie gevorder in hulle doel om in 2010 rekenaargeletterd te word.
Die kursus het gehandel oor die internet en die onderwerpe wat bespreek is, het gehandel oor:
die hantering van e-pos en die gebruik van die internet. Kursusgangers kon antwoorde kry op hulle vrae oor die gebruik van hulle eie programme tuis.
Gail Buys (voorsitter), Martie Klopper (sameroepster Openbare sake), Luna du Preez. Agter: Minnie Coyte-King
