Posted on 04 August 2011

Petro van Zyl het ‘n foto gestuur van Uniondale tak se Rooibosaand.


Van links na regs:  Johanna Myburgh, Colleen Barkhuizen, Annatjie Jonker, Petro van Zyl, Nicolene Lombard, Adrie van Rensburg.

 



Posted on 03 December 2010

Uniondale VLV tak (Suid-Ooskus) was betrokke by die sterilasie veldtog van Uniondale Hospitaal op 25 & 26 November 2010 deur vir elke pasient 'n geskenkie te oorhandig. Die geskenkie was 'n paar sokkies, 'n Chomp en 'n bybelversie.

 

 



Posted on 24 October 2010

Uniondale VLV tak (Suid-Ooskus) - Sandra van Vuuren - 19 Oktober 2010 - Kansa stap.

vlnr:  Nicolene Lombard; Sandra van Vuuren, Johanna Myburgh, Louise Antoncich, Annatjie Jonker

 

Categories