Posted on 03 September 2009
Die lede van Humansdorp VLV het deelgeneem aan 'n projek om klein poppies te brei vir die kinderslagoffers van pornografie, molestering en prostitusie.Die poppie gee vertroosting tydens die helingproses.

Comments are closed

Categories