Posted on 13 September 2009

Ons het ons Augustus vergadering by die plaaslike weermagbasis gehou.  Daar het die bevelvoerder ons meer vertel oor hulle werksaamhede by die basis. Ons is op ‘n toer deur die museum geneem en op ‘n wildbesigtigingsrit.

 

 

 

  

 

De Aar tak koop altyd loslitplakkers. Tydens die vergadering naaste aan loslitdag doen ons dan altyd iets om dit te ondersteun.  Vanjaar moes ons ‘n hoed opsit wat enige iets van “Toeka tot Nou” verteenwoordig.  Die dames het dit baie geniet!

 

 

 

 

Comments are closed

Categories