Posted on 22 September 2009

Tygerberg sirkel het 'n Expo aangebied by die De Tyger NG Kerksaal op 17 tot 19 September 2009 en  inskrywings is ontvang in 'n groot verskeidenheid produkte, naaldwerk, handwerk, borduurwerk. Daar was ook 'n aantal deelnemers aan die produktemark.

 

 

 

 Besoekers aan die Expo

 

 Borduurwerk

 

 Likeur

 

 Kolwyntjies

 

 Foto's

 

 Gebreide speelgoed

 

 Herwinningsmateriaal ontwerpe

 

 

 Kinderkuns

 

 Kussing Borduurwerk

 

Wortelkoeke

Comments are closed

Categories