Posted on
18 October 2009
Spreker by die glansgeleentheid – Reynel Kruger van Design-a-Cake
Boniswa Gwiba (assistant) Reynel Kruger & Elmarie Cumpsty, (voorsitter)
+137.jpg)
Hier klink Chrisna Smit & Liebie Coetzee ‘n glasie sjampanje.
+123.jpg)
VLV Eendekuil bestuur vir 2010. Die dames lyk tog te deftig in hul uitrustings – spesiaal vir die deftige geleentheid.
+086.jpg)
Vlnr agter: Jolene Mouton (Opvoeding) Magda Coetsee (Openbare Sake) Anetta Blaauw (Gesondheid) Liebie Coetzee (tesourier)
Vlnr middel: Marthie Wilson ( Vise voorsitter / Landbou en Tuinbou) Elmarie Cumpsty (Voorsitter) Ilse Hanekom (Leefstyl)
Voor: Sandra van Zyl (Sekretaresse / Kunste en Handvlyt)
Drie uitstaande teetafels:
+103.jpg)
+056.jpg)