Posted on 21 February 2010

Die bekende sielkundige, dr. S.T. Potgieter, was gasspreker tydens Goodwood Tak se Opvoedingsvergadering. Hy het die lede gemotiveer vir die nuwe jaar en gepraat oor keuses. Die gehalte van ons lewens hang net af van die keuses wat ons maak. Hy beveel ook aan dat jy moet opstaan vir jouself, want God het nie marionette geskape nie. Elkeen is ‘n mens in eie reg. 

 

Joey Redelinghuys en dr. Potgieter staan met ‘n sleutel wat, figuurlik gesproke, gebruik moet word om deure vir jouself oop te sluit.  

 

 

Alet Colyn

 

Add comment




  Country flag

biuquote
  • Comment
  • Preview
Loading