Posted on 30 March 2010

Sirkel Noord-Karoo  (77ste jaar)

 

Datum:  10 en 11 Maart 2010

 

Plek:  De Aar

 

Tema: Reik na die Sterre                                

 

Al 9 takke stuur afgevaardigdes en verteenwoordigers.

 

 

Eregaste wat hierdie geleentheid bywoon:

 

Mev Ronella Rademeyer - Ere President van VLVK en ere sirkelpresident van Sirkel Noord-Karoo

Mev Johanna van der Merwe – Oud-Sirkelpresident Sirkel Noord-Karoo 

Mev Linda Venter – Oud-sirkelbestuurslid,  De Aar tak

 

 

 

Die volgende sprekers het hulle uitstekend van hul taak gekwyt:

  1. Openbare Sake:  Jannie Hamilton en Alé Linde.  Leerders Hoërskool De Aar.  Tema: Sport toerisme met “Paragliding”
  2. Landbou en Tuinbou:  Beryl Wilson, Tema: Bedreigde Spesies
  3. Leefstyl:  Demonstrasie deur Ina Paarman (Annette Matthee en Liz Wolff) en Inligting oor Varkboerdery deur Malu-eienaars: Charles en Raedun Malherbe.
  4. Gesondheid:  Noupoort Rehabilitasie Sentrum, Maretha Visser saam met twee dames wat daar behandel word, Michelle en Julia
  5. Opvoeding en Kultuur:  Gerhard Engelbrecht vertel meer oor “Reading Bug”
  6. Kunste en Handvlyt:  Demonstrasie: Tokreen, Linda Venter

 

 

Aandfunksie:

 

Hoërskool De Aar se skoolkoor het, onder leiding van Marais van den Berg, ‘n uitstaande uitvoering gegee.

 

Hildegard van Zyl en Linda Venter het aan die wenners, van die VLVK- en Sirkel kompetisies,  hul pryse oorhandig

Johanna v d Merwe Skild:  Tak met meeste punte: Britstown   

Kwaliteit Skild: Petrusville

Skild vir meeste punte in Sirkelkompetisie: Petrusville Skild vir mees uitstaande artikel -  Izanne Botha, Petrusville

Presidentstak: Richmond

 

1.   VLVK Tienerkok: 1. Caren van Biljon, Orania, 2. Alecia Pretorius, Orania

2.   Oorlegdoek: 1. Juanita du Plessis   2. Elsa Human   3. Ivonne Gentle

3.   Pop:  1. Adri de Villiers   2. Elsa Human   3. Elise Snyman

4.   Vensterversiering: 2. Elsa Human   3. Adri de Villiers

5.   Kerskous:  1. Ivonne Fourie   2. Emmerentia van Vuuren   3. Marise de Villiers

6.   Kersboomversierings: 1. Izanne Botha   2. Anita Rust   3.  Elise Snyman

7.   Kersspel:  1. Elize Perrin   2. Christie Viljoen   3. Marinda le Grange

8.   Fotografie:  1. Hanneke Potgieter   2. Ettorina Stoop   3. Elize Perrin

9.   Turkse Lekkers:  1. Elise Snyman   2. Adri de Villiers   3. Anita Rust

10.  Likeur:  1. Sunel J v Rensburg   2. Elise Snyman   3. Elsa Human

11.  Gebreide Tjalie:  1. Karien J v Vuuren   2. Rina Coreejes   3. Elise Snyman

12.  Storieboek:  1. Marie Botha en Marianna Behrens   2. Alta Waldeck  3. Maryn de Klerk

13.  Sasko:  1. Elise Snyman   2. Marié Botha   3. Sunel J v Rensburg

14.  Spogtafel:  Uitstaande Artikels:  1. Elise Snyman   2. Adri de Villiers  3. Marié Botha

 

Dankie De Aar:  Julle “Reik na die sterre” !!!

 

 

 

Hoerskool De Aar se Skoolkoor onderleiding van Marais van den Berg

  

 

Lize Wolff met die VLV voorskoot wat hulle as geskenke ontvang het by haar is Annet Matthee

 

 

 

Sunel J v Rensburg oorhandig storieboeke aan Mev de Klerk vir hulle skool

Comments are closed

Categories