Posted on 27 May 2010

Kraaifontein tak het op 13 Mei 2010, hulle Landbou vergadering, aangebied deur Millie Swart, gehad.

 

Emmie le Roux sê: "Mnr. Eduart Swart, 'n fynproewer op die gebied van wyn, het ons meer kom leer omtrent die tegniek en fynere kuns van wyn proe. Ons dank aan Mnr. Louis Roos van Mooiplaas in Stellenbosch omgewing, wat dit moontlik gemaak het."

 

Comments are closed

Categories