Posted on
11 June 2010
Melana Möller het laat weet. .
Riekie van Eck van Cambell tak het die pragtigste tafelversierings van vetplante gemaak tydens Sirkel Griekwaland-Wes se beplanningsvergadering vir die komende kongres.
Dit het ons laat besluit om ons inheemse plantmateriaal te gebruik, net in 'n ander vorm, vir die versierings van die afgevaardigdes se tafels.

