Posted on
10 August 2010
So voor Kongres, kry ons darem kans om VLVK se "nuwe" sekretaresse onder oë te kry. (Dan weet ons mos darem hoe sy lyk, om ons self te gaan voorstel.)
Sommer ook baie sterkte aan jou Martie, met jou heel eerste VLVK Kongres!!!! Ons sien jou in Kimberley.
