Posted on
21 October 2010
Vryburg VLV sien met verwagting uit na 2011 se werksaamhede.
Die tak het onlangs nuwe bestuurslede verkies vir 2011 en die program vir die nuwe jaar hou baie verrassings in.
Beriggewer: Nellie Viljoen
Foto: Nellie Viljoen (sekretaris), Hester Pretorius (voorsitter), Rika Swart (tesourier) en Trudie Kok
Agter: Soekie le Roux, Lorraine Bruwer, Carien-Mari Brink, Betsie du Pisanie en Corrie Kayser
